Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kampterrein
kampterrein [boodskap #144254] Wo, 27 Desember 2023 08:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kampterrein
Afbreking: kamp•ter•rein
Samestelling: kamp + terrein


Selfstandige naamwoord: kampterrein
Meervoud: kampterreine
Verkleinwoord: kampterreintjie
Meervoud van verkleining: kampterreintjies

Betekenis:
• 'n Stuk grond waarop 'n mens kan kamp (tydelike verblyf kan opslaan).

Gebruik:
• Die kampterrein is geskik vir jeug-, skool- en spanboukampe.

Sinoniem:
• ruskamp

Verwant:
• kampeerterrein

Vertaling:
Engels: campsite
Nederlands: kampterrein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boomtak
Volgende onderwerp: vloedwater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 18:28:47 MGT 2024