Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boomtak
boomtak [boodskap #144253] Wo, 27 Desember 2023 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boomtak
Afbreking: boom•tak
Samestelling: boom + tak


Selfstandige naamwoord: boomtak
Meervoud: boomtakke
Verkleinwoord: boomtakkie
Meervoud van verkleining: boomtakkies

Betekenis:
• Die tak van 'n boom (wat uit die stam of 'n ander tak uitgroei).

Gebruik:
• Die apie sit in die mik van 'n boomtak.
• Kameelperde vreet die sagte blare op die punte van die boomtakke.

Vertaling:
Engels: tree branch
Nederlands: boomtak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwalik
Volgende onderwerp: kampterrein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 19:28:48 MGT 2024