skinker [boodskap #144249] |
Di, 26 Desember 2023 18:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 18989 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skinker
Afbreking: skin•ker
Samestelling: skink + -er
Selfstandige naamwoord: skinker
Meervoud: skinkers
Betekenis:
• Iemand wat skink; drank in mense se glase gooi.
Gebruik:
• In Genesis 40 lê Josef die skinker en die bakker se drome uit.
Sinoniem:
• kelner
• kroegman
• kroegmeisie
• wynkelner
Afgelei:
• skinkersamp
Vertaling:
Engels: cupbearer, tapster
Nederlands: schenker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|