Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spanleier
spanleier [boodskap #144250] Di, 26 Desember 2023 19:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spanleier
Afbreking: span•lei•er
Samestelling: span + leier


Selfstandige naamwoord: spanleier
Meervoud: spanleiers
Verkleinwoord: spanleiertjie
Meervoud van verkleining: spanleiertjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n span mense of osse lei.

Gebruik:
• Elke span het 'n spanleier nodig.
Spanleiers moet kan kommunikeer, motiveer, bemagtig, koördineer, 'n visie skep, probleme oplos en verhoudings bou.

Sinoniem:
• groepleier
• touleier

Afgelei:
• spanleierskap

Vertaling:
Engels: team leader
Nederlands: teamleider

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skinker
Volgende onderwerp: lyfwag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 10:43:39 MGT 2024