Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lyfwag
lyfwag [boodskap #144251] Di, 26 Desember 2023 20:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lyfwag
Afbreking: lyf•wag
Samestelling: lyf + wag


Selfstandige naamwoord: lyfwag
Meervoud: lyfwagte
Verkleinwoord: lyfwaggie
Meervoud van verkleining: lyfwaggies

Betekenis:
• 'n Wag (persoon of span) wat 'n belangrike persoon bewaak en beskerm.

Gebruik:
• Potifar was die hoof van die farao se lyfwag to hy Josef as slaaf gekoop het.

Vertaling:
Engels: bodyguard
Nederlands: lijfwacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spanleier
Volgende onderwerp: kwalik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 06:30:23 MGT 2024