lewensvaardigheid [boodskap #144159] |
Tue, 19 December 2023 14:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lewensvaardigheid
Afbreking: le•wens•vaar•dig•heid
Samestelling: lewensvaardig + -heid
Selfstandige naamwoord: lewensvaardigheid
Meervoud: lewensvaardighede
Betekenis:
• 'n Vaardigheid wat jou help om makliker deur die lewe te kom.
Gebruik:
• Om 'n pap band te kan vervang is 'n belangrike lewensvaardigheid.
Vertaling:
Engels: life skill
Nederlands: levensvaardigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|