Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewensvaardigheid
lewensvaardigheid [boodskap #144159] Di., 19 Desember 2023 14:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26010
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
lewensvaardigheid
Afbreking: le•wens•vaar•dig•heid
Samestelling: lewensvaardig + -heid


Selfstandige naamwoord: lewensvaardigheid
Meervoud: lewensvaardighede

Betekenis:
• 'n Vaardigheid wat jou help om makliker deur die lewe te kom.

Gebruik:
• Om 'n pap band te kan vervang, is 'n belangrike lewensvaardigheid.

Vertaling:
Engels: life skill
Nederlands: levensvaardigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 01 Augustus 2026 12:41]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: medepligtigheid
Volgende onderwerp: onbeantwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 04 23:17:22 UTC 2026