deeltyds [boodskap #144119] |
Sat, 16 December 2023 07:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deeltyds
Afbreking: deel•tyds
Samestelling: deel + tyd + -s
Byvoeglike naamwoord: deeltyds
Attributief: deeltydse
Betekenis:
• Wat net 'n gedeelte van iemand se werksdag opneem.
Gebruik:
• Ek studeer deeltyds.
Sinoniem:
• halfdag
• halftyd
Antoniem:
• heeltyds
• voltyds
Vertaling:
Engels: part-time
Nederlands: deeltijds
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|