Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mynbedryf
mynbedryf [boodskap #144118] Sa, 16 Desember 2023 07:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mynbedryf
Afbreking: myn•be•dryf
Samestelling: myn + bedryf


Selfstandige naamwoord: mynbedryf
Meervoud: mynbedrywe

Betekenis:
• Al die kommersiële myne saam as 'n industrie.

Gebruik:
• Destyds was die mynbedryf die vernaamste dryfkrag agter land se ekonomiese groei.

Sinoniem:
• mynindustrie
• mynnywerheid
• mynwese

Hiponiem:
• goudmynbedryf
• steenkoolmynbedryf

Vertaling:
Engels: mining industry
Nederlands: mijnindustrie, mijnbedrijf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bekostigbaar
Volgende onderwerp: deeltyds
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 04:34:32 MGT 2024