Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekostigbaar
bekostigbaar [boodskap #144117] Sat, 16 December 2023 07:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekostigbaar
Afbreking: be•kos•tig•baar
Samestelling: bekostig + -baar


Byvoeglike naamwoord: bekostigbaar
Vergrotende trap: bekostigbaarder
Oortreffende trap: bekostigbaarste
Attributief: bekostigbare
Partitief: bekostigbaars

Betekenis:
• Waarvoor 'n mens genoeg geld het.

Gebruik:
• Universiteite kry dikwels befondsing van die staat om die kursusgeld bekostigbaar vir studente te hou.

Sinoniem:
• betaalbaar
• goedkoop

Antoniem:
• onbekostigbaar

Afgelei:
• bekostigbaarheid

Vertaling:
Engels: affordable
Nederlands: betaalbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oprigting
Volgende onderwerp: mynbedryf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 14:10:35 UTC 2024