klankspan [boodskap #143991] |
Sun, 26 November 2023 07:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klankspan
Afbreking: klank•span
Samestelling: klank + span
Selfstandige naamwoord: klankspan
Meervoud: klankspanne
Betekenis:
• 'n Span wat mikrofone, luidsprekers, klankborde en ander toerusting vir byeenkomste opstel en dit beman.
Gebruik:
• 'n Opgeleide klankspan sal sorg vir kwaliteit klank gedurende die vertoning.
Verwant:
• klankingenieur
• klankman
Vertaling:
Engels: sound team
Nederlands: geluidsteam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|