Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sabbat
sabbat [boodskap #143990] Sa., 25 November 2023 20:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27230
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
sabbat
Afbreking: sab•bat


Selfstandige naamwoord: sabbat
Meervoud: sabbatte

Betekenis:
• Die sewende dag van die Joodse week, die Joodse rusdag.

Gebruik:
• Die sabbat begin Vrydagaand 'n paar minute voor die sonsondergang en duur tot Saterdagaand wanneer drie sterre in die lug sigbaar is.

Sinoniem:
• rusdag

Afgelei:
• sabbatariër
• sabbatdag
• sabbatsheiliging
• sabbatsjaar
• sabbatskender
• sabbatskending
• sabbatslamp
• sabbatsreis
• sabbatsrus
• sabbatsverlof
• sabbatsviering

Verwant:
• heksesabbat

Vertaling:
Engels: Sabbath
Nederlands: sjabbat, sabbat

Nota:
• Sabbat word in die 1953- en 1983-vertalings van die Bybel met 'n kleinletter 's' gespel, maar die 2020-vertaling met 'n hoofletter 'S'.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 22 November 2026 18:59]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: almag
Volgende onderwerp: klankspan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Nov. 25 04:35:00 UTC 2026