Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geografies
geografies [boodskap #143504] Sun, 15 October 2023 12:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
geografies
Afbreking: geo•gra•fies


Byvoeglike naamwoord: geografies
Attributief: geografiese

Betekenis:
• Wat die geografie/aardrykskunde van 'n plek betref.

Gebruik:
• Die Karoo word geografies in drie streke verdeel: die Klein-Karoo, die Groot-Karoo en die Noord-Karoo.

Sinoniem:
• aardrykskundig

Afgelei:
• dialekgeografies

Afkorting:
• geogr.

Vertaling:
Engels: geographic, geographical
Nederlands: geografisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staatshospitaal
Volgende onderwerp: sterftesyfer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 13:24:51 UTC 2024