| staatshospitaal [boodskap #143503] |
So., 15 Oktober 2023 11:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26010 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
staatshospitaal
Afbreking: staats•hos•pi•taal
Samestelling: staat + -s- hospitaal
Selfstandige naamwoord: staatshospitaal
Meervoud: staatshospitale
Verkleinwoord: staatshospitaaltjie
Meervoud van verkleining: staatshospitaaltjies
Betekenis:
• 'n Hospitaal wat aan die staat behoort.
Gebruik:
• Die familie soek antwoorde nadat 'n vrou tydens 'n nagmerrie-ervaring in 'n staatshospitaal gesterf het.
Antoniem:
• privaathospitaal
• private hospitaal
Vertaling:
Engels: state hospital, government hospital
Nederlands: staatsziekenhuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 04 Augustus 2026 19:19] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|