bloedbeloop [boodskap #143502] |
Sun, 15 October 2023 11:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bloedbeloop
Afbreking: bloed•be•loop
Samestelling: bloed + beloop
Byvoeglike naamwoord: bloedbeloop
Attributief: bloedbelope
Betekenis:
• Waarvan bloed afloop, of waarop bloed gesien kan word.
Gebruik:
• Sy skrik toe die man met sy bloedbelope oë stip na haar kyk.
Sinoniem:
• bebloed
• bloedbevlek
• bloederig
• bloedgekleurd
Vertaling:
Engels: bloodshot, bloody
Nederlands: bloeddoorlopen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|