verbasend [boodskap #143320] |
Sat, 30 September 2023 20:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbasend
Afbreking: ver•ba•send
Samestelling: verbaas + -end
Byvoeglike naamwoord: verbasend
Vergrotende trap: verbasender
Oortreffende trap: verbasendste
Attributief: verbasende
Partitief: verbasends
Betekenis:
• Wat 'n mens verbaas.
Gebruik:
• Die huis is verbasend groot.
Sinoniem:
• buitengewoon
• merkwaardig
• ongelooflik
• skokkend
• verbluffend
• verbysterend
• verrassend
• verstommend
Vertaling:
Engels: surprising, astoundingly
Nederlands: verbazend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van verbaas.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|