Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » winsbejag
winsbejag [boodskap #143319] Sa., 30 September 2023 19:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26813
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
winsbejag
Afbreking: wins•be•jag
Samestelling: wins + bejag


Selfstandige naamwoord: winsbejag
Meervoud: –

Betekenis:
• Die najaag van wins.

Gebruik:
• Die FAK is 'n organisasie sonder winsbejag wat in 1929 gestig is om die werksaamhede van Afrikaner-kultuurorganisasies te koördineer.

Sinoniem:
• winsmotief
• winsoogmerk

Vertaling:
Engels: profit-seeking, profit-mongering, profiteering
Nederlands: winstbejag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: niewinsgewend
Volgende onderwerp: verbasend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Okt. 11 18:46:52 UTC 2026