jeugdeeg [boodskap #142952] |
Thu, 24 August 2023 18:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jeugdeeg
Afbreking: jeug•deeg
Samestelling: jeug + deeg
Selfstandige naamwoord: jeugdeeg
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Kosmetiese middel waarmee vrouens hulself mooier en jonger laat lyk.
Gebruik:
• Die vrou het die jeugdeeg dik aangeplak.
Sinoniem:
• grimering
• plooipleister
• plooisement
• wonderverf
Vertaling:
Engels: makeup, youth dough
Nederlands: make-up
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|