Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slingersous
slingersous [boodskap #142951] Do., 24 Augustus 2023 18:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26824
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
slingersous
Afbreking: slin•ger•sous
Samestelling: slinger + sous


Selfstandige naamwoord: slingersous
Meervoud: slingersouse
Verkleinwoord: slingersousie
Meervoud van verkleining: slingersousies

Betekenis:
• 'n Bedwelmende vloeistof wat 'n mens laat rondslinger; sterk drank.

Gebruik:
• Die man het te veel slingersousies geneem.

Sinoniem:
• alkohol

Vertaling:
Engels: swaying sauce, alcohol
Nederlands: alcohol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: indiening
Volgende onderwerp: jeugdeeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 13 08:06:35 UTC 2026