indiening [boodskap #142947] |
Mon, 21 August 2023 19:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
indiening
Afbreking: in•die•ning
Samestelling: indien + -ing
Selfstandige naamwoord: indiening
Meervoud: indienings
Betekenis:
• Die handeling van indien.
Gebruik:
• Die sluitingsdatum vir die indiening van die werkopdrag is met 2 dae uitgestel.
Sinoniem:
• inhandiging
• inlewering
• insending
• voorlegging
Vertaling:
Engels: submission
Nederlands: indiening
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|