Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » evokeer
evokeer [boodskap #142899] Mon, 14 August 2023 19:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
evokeer
Afbreking: e•vo•keer


Werkwoord: evokeer
Verlede tyd: het geëvokeer

Betekenis:
• Om 'n beeld voor die gees op te roep; die fantasie te prikkel.

Gebruik:
• Met min woorde evokeer die digter 'n soeke na die sin van die lewe.

Sinoniem:
• oproep
• prikkel

Vertaling:
Engels: to evoke
Nederlands: evoceren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klikkery
Volgende onderwerp: personeelbestuurder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:48:52 UTC 2024