Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klikkery
klikkery [boodskap #142898] Ma., 14 Augustus 2023 18:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26377
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
klikkery
Afbreking: klik•ke•ry
Samestelling: klik + ery


Selfstandige naamwoord: klikkery
Meervoud: klikkerye

Betekenis:
• Die handeling van klik; stories aandra en geheime uitlap.

Gebruik:
• Die klikbekke se klikkery het hulle in die moeilikheid laat beland.

Vertaling:
Engels: whistle blowing
Nederlands: klokkenluiden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: debiteer
Volgende onderwerp: evokeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 07 15:29:36 UTC 2026