debiteer [boodskap #142897] |
Mon, 14 August 2023 18:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
debiteer
Afbreking: de•bi•teer
Werkwoord: debiteer
Verlede tyd: het gedebiteer
Betekenis:
• Om geld uit 'n rekening te onttrek.
• Om as 'n uitgawe ('n debiet) te boek; op rekening sit.
Gebruik:
• Die bedrag sal maandeliks van u bankrekening gedebiteer word.
• Ons debiteer die uitgawe omdat dit die eienaarsbelang verminder.
Antoniem:
• krediteer
Afkorting:
• dt.
Vertaling:
Engels: to debit, charge
Nederlands: debiteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|