Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omrede
omrede [boodskap #142852] Wed, 09 August 2023 07:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omrede
Afbreking: om•re•de
Samestelling: om + rede


Voegwoord: omrede

Betekenis:
• Omdat; vir die rede.

Gebruik:
• Ek gaan by die huis bly omrede ek 'n hoofpyn het.

Sinoniem:
• aangesien
• omdat
• oordat
• vanweë

Vertaling:
Engels: on account of, because
Nederlands: om reden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nouverwant
Volgende onderwerp: straatnaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:22:15 UTC 2024