Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nouverwant
nouverwant [boodskap #142851] Wo., 09 Augustus 2023 05:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26010
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
nouverwant
Afbreking: nou•ver•want
Samestelling: nou + verwant


Byvoeglike naamwoord: nouverwant
Attributief: nouverwante

Betekenis:
• Wat 'n groot ooreenkoms toon.

Gebruik:
• Afrikaans is nouverwant aan Nederlands.

Vertaling:
Engels: closely related
Nederlands: nauwverwant

Nota:
• Kan ook los (as twee woorde) geskryf word: "nou verwant".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hulpkreet
Volgende onderwerp: omrede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 05 06:57:07 UTC 2026