Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » witmens
witmens [boodskap #142578] Fri, 14 July 2023 17:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
witmens
Afbreking: wit•mens
Samestelling: wit + mens


Selfstandige naamwoord: witmens
Meervoud: witmense
Verkleinwoord: witmensie
Meervoud van verkleining: witmensies

Betekenis:
• 'n Persoon met 'n ligte velkleur van geboorte, 'n voorsaat van die Kaukasiese ras.

Gebruik:
• Met die huidige wetgewing is dit baie moeilik om witmense in vakante poste aan te stel.

Sinoniem:
• blanke
• Europeër
• witman

Vertaling:
Engels: white person
Nederlands: blanke

Nota:
• Word deesdae eerder los geskryf: "wit mens", met die verstandhouding dat alle mense dieselfde is en die velkleur bloot 'n byvoeglike eienskap is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevinding
Volgende onderwerp: assesseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:45:53 UTC 2024