| assesseer [boodskap #142579] |
Vr., 14 Julie 2023 18:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26000 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
assesseer
Afbreking: as•ses•seer
Werkwoord: assesseer
Verlede tyd: het geassesseer
Teenwoordige deelwoord: assesserrend, assesserrende
Verlede deelwoord: geassesseerde
Betekenis:
• Om die waarde deur beoordeling te bepaal.
Gebruik:
• Leerders sal op 'n gereelde basis geassesseer word.
Sinoniem:
• beoordeel
• eksamineer
• evalueer
• toets
• waardeer
Afgelei:
• assessering
• assessor
Vertaling:
Engels: to assess
Nederlands: beoordelen, evalueren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 25 Julie 2026 16:18] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|