regsadvies [boodskap #142573] |
Vr, 14 Julie 2023 12:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regsadvies
Afbreking: regs•ad•vies
Samestelling: reg + -s- + advies
Selfstandige naamwoord: regsadvies
Meervoud: –
Betekenis:
• Die advies van 'n regsgeleerde.
Gebruik:
• Ons het besluit om eers regsadvies in te win en sal dan verdere stappe neem.
Sinoniem:
• regsbystand
• regshulp
Vertaling:
Engels: legal advice, legal counsel
Nederlands: rechtshulp, juridisch advies
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|