Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terugdeins
terugdeins [boodskap #142328] Tue, 27 June 2023 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
terugdeins
Afbreking: te•rug•deins
Samestelling: terug + deins


Werkwoord: deins terug, terugdeins
Verlede tyd: het teruggedeins

Betekenis:
• Om van skrik agteruit te beweeg.

Gebruik:
• 'n Leeu, die held onder die diere wat vir niks terugdeins nie... [Spreuke 30:30]

Sinoniem:
• aarsel
• onttrek
• ontwyk
• retireer
• terugskrik
• terugspring
• wegskram
• wyk

Afgelei:
• terugdeinsing

Vertaling:
Engels: to flinch, back away, shrink back
Nederlands: terugdeinzen, terugschrikken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: amoreel
Volgende onderwerp: stembrief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 18:18:34 UTC 2024