torring [boodskap #142326] |
Tue, 27 June 2023 17:29 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
torring
Afbreking: tor•ring
Werkwoord: torring
Verlede tyd: het getorring
Betekenis:
• Om aanhoudend aan iets te karring of te peuter.
• Om ander te pla en lastig te wees.
Gebruik:
• Om aan dinge wat werk te torring, is moeilikheid soek.
• Moenie aan my torring nie.
Sinoniem:
• karring
• lol
• pla
• peuter
• vroetel
Afgelei:
• aftorring
• lostorring
• ooptorring
• optorring
• vertorring
• uittorring
Vertaling:
Engels: to tamper with; to pester, bother, nag
Nederlands: knoeien met; pesten, lastig vallen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|