helper [boodskap #142118] |
Sun, 11 June 2023 17:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
helper
Afbreking: hel•per
Samestelling: help + -er
Selfstandige naamwoord: helper
Meervoud: helpers
Verkleinwoord: helpertjie
Meervoud van verkleining: helpertjies
Betekenis:
• Iemand wat iemand anders help.
Gebruik:
• Die mens gee toe name vir al die mak diere, die voëls en die wilde diere, maar vir homself het hy nie 'n helper, 'n gelyke, gekry nie. [Genesis 1:20]
Sinoniem:
• adjunk
• assistent
• joggie
• handlanger
• medewerker
• ondersteuner
• vennoot
Antoniem:
• helpster (vroulik)
Hiponiem:
• eedhelper
• medehelper
• sendelinghelper
• toneelhelper
• tuishelper
• uithelper
Vertaling:
Engels: helper, assistant
Nederlands: helper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|