Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewerk
bewerk [boodskap #142117] So., 11 Junie 2023 17:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27233
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
bewerk
Afbreking: be•werk
Samestelling: be- + werk


Werkwoord: bewerk
Verlede tyd: het bewerk
Teenwoordige deelwoord: bewerkend; bewerkende
Verlede deelwoord: bewerkte

Betekenis:
• Om iets te verander deur daaraan te werk.

Gebruik:
• Die Here het vir Adam geskep om die Tuin van Eden te bewerk en op te pas.

Sinoniem:
• bearbei

Afgelei:
• bewerkbaar
• bewerker
• bewerking
• bewerkstellig

Vertaling:
Engels: to work, prepare, adapt
Nederlands: bewerken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ribbebeen
Volgende onderwerp: helper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Nov. 25 08:13:17 UTC 2026