Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Die Bybel op rekenaar
Die Bybel op rekenaar [boodskap #17044] Ma, 24 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kan enige persoon asb vir my sê waar ek die Bybel in Afrikaans op die
rekenaar kan kry, dit sal my geweldig baie help met navorsing

Groete

Riaan
Re: Die Bybel op rekenaar [boodskap #124708 is 'n antwoord op boodskap #17044] Wo, 30 Januarie 2019 08:05 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Ek weet nie of mens dit kan aflaai nie, maar beide die 1953- en en 1983-weergawes is aanlyn op die internet beskikbaar. Kyk byvoorbeeld by http://www.bybel.co.za/

NS: Daar is selfs 'n paar handige toeps wat die Bybel op jou selfoon beskikbaar maak.
Vorige onderwerp: Slim meisiekind sit ateïs op sy plek
Volgende onderwerp: God se brug na die ewige lewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 09:46:43 MGT 2024