Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bokke Bo!!!!!!!!
Bokke Bo!!!!!!!! [boodskap #17019] |
Sat, 22 August 1998 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Hein van Wyk
Boodskappe: 41 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Nou ja vriende, wat meer kan ons sê: Die Bokke is die wenners van die Drie
Nasies Kroon & ek glo hulle het verdien om te wen. Baie geluk ou Gary, julle
het weereens die ding gedoen. Telling: 29/15
Aan Australië: Julle het wonderlike teenstanders uitgemaak. Wat sê Julle
Suid-Afrikaners daar in Australië van die Bokke se wen??
Mooi Bly!
Hein
Hein van Wyk
Cell: 083 3101963
H/Tel: 041-733513
ICQ: 7733122
hei...@intekom.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Bokke Bo!!!!!!!! [boodskap #17075 is 'n antwoord op boodskap #17019] |
Wed, 26 August 1998 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Pieter Kruger
Boodskappe: 13 Geregistreer: June 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ja, Radio Hoogland saai die wedstryde direk uit, maar die sender word so
oorlaai dat jy nie regtig altyd kan luister nie. Ons werk aan 'n web page om
'n klank (en later video) opname van elke wedstryd op aanvraag na die tyd
beskikbaar te he vir Web-surfers in die buiteland, lyk my ons moet maar vir
onsself sorg.
Piet.
Mees Roelofs wrote in message ...
> e...@dot.com (Johan ) wrote:
>
>> Ja - dit was smart! Ons het die uitsending op Radio Hoogland gevolg -
>> soos in die ou dae voor TV toe ou Spiekeries nog uitgesaai het. Seker
>> nie meer lank voor ons video ook so op die Internet sal opvang nie en
>> dan kan ons lewendig krieket en rugby kyk hier in Amerika.
>
> In ieder geval kun je de tries downloaden van de SARFU pagina's
> (http://www.sarfu.org.za).
>
> Heeft Radio Hoogland alle tests van de Boks rechtstreeks uitgezonden?
> Ik heb gisteren nog een poging gewaagd, maar ik kon niet inloggen op
> de server. Die van SAfm was al vol toen. Waarschijnlijk hadden zij de
> wedstrijd ook (klopt dat?).
>
> In ieder geval mijn gelukwensen aan de Boks. Ik verheug me nu al op de
> World Cup. Hopelijk schrijf ik tegen die tijd al wel in het Afrikaans.
> Ik ben bezig het te leren :-)
>
>
> Mees Roelofs
> To reply replace BloodySpammers with Geocities in address
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:45:08 UTC 2025
|