Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Suider-Afrika
Suider-Afrika [boodskap #141836] Sun, 14 May 2023 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Suider-Afrika
Suider-Afrika
Suider-Afrika
Afbreking: Sui•der-A•fri•ka


Pleknaam: Suider-Afrika

Betekenis:
• Die suidelike gedeelte van die kontinent van Afrika.

Gebruik:
• Die lande in Suider-Afrika is: Namibië, Botswana, Suid-Afrika, Lesotho en Eswatini.

Sinoniem:
• Suidelike Afrika

Verwant:
• Noord-Afrika
• Oos-Afrika
• Sentraal-Afrika
• Wes-Afrika

Vertaling:
Engels: Southern Africa
Nederlands: Zuidelijk Afrika

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Sentraal-Afrika
Volgende onderwerp: Portugal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:18:39 UTC 2024