Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Suider-Afrika
Suider-Afrika [boodskap #141836] So., 14 Mei 2023 20:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25904
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Suider-Afrika
Suider-Afrika
Suider-Afrika
Afbreking: Sui•der-A•fri•ka


Pleknaam: Suider-Afrika

Betekenis:
• Die suidelike gedeelte van die kontinent van Afrika.

Gebruik:
• Die lande in Suider-Afrika is: Angola, Botswana, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe.

Sinoniem:
• Suidelike Afrika

Verwant:
• Noord-Afrika
• Oos-Afrika
• Sentraal-Afrika
• Wes-Afrika

Vertaling:
Engels: Southern Africa
Nederlands: Zuidelijk Afrika

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Sentraal-Afrika
Volgende onderwerp: Portugal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jul. 22 14:13:21 UTC 2026