Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Numeri
Numeri [boodskap #141140] Sun, 19 February 2023 11:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Numeri
Afbreking: Nu•me•ri
Uitspraak: /ˈnumeɾi/


Selfstandige naamwoord: Numeri
Meervoud:

Betekenis:
• Vierde boek van die Bybel.

Gebruik:
• Die naam Numeri verwys na die sensusgetalle in die eerste deel van die boek en handel oor die 40 jaar wat die Joodse volk na die uittog uit Egipte in die woestyn.

Afkorting:
• Num.

Hiperoniem:
• Bybelboek

Holoniem:
• Ou Testament

Vertaling:
Engels: Numbers
Nederlands: Numeri

Nota:
• Van Grieks Αριθμοί = getalle; Hebreeus bemidbar מדבר = in die woestyn.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Levitikus
Volgende onderwerp: hinderlaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 04 09:43:55 UTC 2025