Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hyskraan
hyskraan [boodskap #140752] Tue, 27 December 2022 19:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bouperseel met hyskrane.
'n Bouperseel met hyskrane.
hyskraan
Afbreking: hys•kraan
Samestelling: hys + kraan


Selfstandige naamwoord: hyskraan
Meervoud: hyskrane
Verkleinwoord: hyskraantjie
Meervoud van verkleining: hyskraantjies

Betekenis:
• Toestel waarmee swaar voorwerpe opgelig en verskuif word.

Gebruik:
• Die boom is met 'n hyskraan oor die muur gelig.

Vertaling:
Engels: crane, lifting-crane
Nederlands: hijskraan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besproei
Volgende onderwerp: belangstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:56:29 UTC 2025