| besproei [boodskap #140751] |
Di., 27 Desember 2022 19:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26026 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
besproei
Afbreking: be•sproei
Samestelling: be- + sproei
Werkwoord: besproei
Verlede tyd: het besproei
Teenwoordige deelwoord: besproeiend, besproeiende
Verlede deelwoord: besproeide
Betekenis:
• Om met fyn druppels nat te maak.
Gebruik:
• Die boer besproei sy lande.
Sinoniem:
• begiet
• besprinkel
• irrigeer
• natlei
• natspuit
• water
Afgelei:
• besproeibaar
• besproeide
• besproeiing
• besproeier
Vertaling:
Engels: to spray onto, water, irrigate
Nederlands: besproeien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 27 Julie 2026 06:40] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|