Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rinkhals
rinkhals [boodskap #140584] Sun, 13 November 2022 08:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
/fa/89/0/
rinkhals
Afbreking: rink•hals


Selfstandige naamwoord: rinkhals
Meervoud: rinkhalse
Verkleinwoord: rinkhalsie
Meervoud van verkleining: rinkhalsies

Betekenis:
• Slang met 'n merk onder sy keel wat gif na sy slagoffer se oë spoeg, Hemachatus haemachatus.

Gebruik:
• Aangesien die rinkhals sy kop soos die egte kobra bak maak, word hy dikwels met die slang verwar.

Sinoniem:
• rinkhalsslang

Verwant:
• rinkhalsduif

Vertaling:
Engels: rinkhals, ring-necked snake
Nederlands: ringhalscobra

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kragopwekker
Volgende onderwerp: lynolie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:49:52 UTC 2025