Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kragopwekker
kragopwekker [boodskap #140583] So., 13 November 2022 08:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Kragopwekker.
'n Kragopwekker.
kragopwekker
Afbreking: krag•op•wek•ker
Samestelling: krag + opwekker


Selfstandige naamwoord: kragopwekker
Meervoud: kragopwekkers
Verkleinwoord: kragopwekkertjie
Meervoud van verkleining: kragopwekkertjie

Betekenis:
• 'n Toestel wat elektrisiteit opwek (deur meganiese energie na elektriese energie om te skakel).

Gebruik:
• As beurtkrag te lank duur, skakel ons die kragopwekker aan.

Vertaling:
Engels: generator
Nederlands: generator

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mineralogie
Volgende onderwerp: rinkhals
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 18 08:00:24 UTC 2026