graveer [boodskap #140572] |
Sat, 12 November 2022 09:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
graveer
Afbreking: gra•veer
Werkwoord: graveer
Verlede tyd: het gegraveer
Verlede deelwoord: gegraveerde
Betekenis:
• Om 'n figuur of teks met skerp gereedskap in glas of metaal uit te krap.
• (figuurlik) Inkerf, insny of ingrif.
Gebruik:
• Die klub graveer die wenner se naam op die wisseltrofee.
• Die skokbeeld is vir ewig op my geheue gegraveer.
Afgelei:
• graveerinstrument
• graveerkuns
• graveermasjien
• graveernaald
• graveerstif
• graveertegniek
• graveerwerk
• graveeryster
• hergraveer
• ingraveer
Verwant:
• graveerder
• gravering
• graveur
Vertaling:
Engels: to engrave
Nederlands: graveren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|