Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blikbrein
blikbrein [boodskap #140573] Sa., 12 November 2022 10:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
blikbrein
Afbreking: blik•brein
Samestelling: blik + brein


Selfstandige naamwoord: blikbrein
Meervoud: blikbreine
Verkleinwoord: blikbreintjie
Meervoud van verkleining: blikbreintjies

Betekenis:
• 'n Rekenaar, of robot met 'n rekenaar in die plek van 'n brein.

Gebruik:
• Daar is byna niks wat dié blikbrein nie kan doen nie.

Sinoniem:
• komper
• rekenaar

Vertaling:
Engels: computer, tin head
Nederlands: computer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: graveer
Volgende onderwerp: verkool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 18 08:04:50 UTC 2026