omhein [boodskap #140229] |
Mon, 12 September 2022 17:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20989 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omhein
Afbreking: om•hein
Werkwoord: omhein
Verlede tyd: het omhein
Teenwoordige deelwoord: omheining
Verlede deelwoord: omheinde
Betekenis:
• Om 'n heining om iets te span.
Gebruik:
• Ogiesdraad word o.a. gebruik om pluimvee te omhein.
Sinoniem:
• afkamp
• afpaal
• afskerm
• afspan
• indraad
• omgrens
• omspan
• toekamp
• toespan
Vertaling:
Engels: to fence in, enclose
Nederlands: omheinen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|