Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maniërisme
maniërisme [boodskap #140228] Ma., 12 September 2022 17:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26651
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
maniërisme
Afbreking: ma•ni•ë•ris•me


Selfstandige naamwoord: maniërisme
Meervoud: maniërismes

Betekenis:
• 'n Gekunsteldheid of aanstellerigheid.
• Stylperiode in die Europese kunsgeskiedenis (~1520-1580) met die oorgang van die Renaissance na die Barok.

Gebruik:
• 'n Opvallende maniërisme van Ella Visagie is haar oorlewering van Worsie se pynlike geboorte as instrumentbaba.
• Maniërisme word gekenmerk deur die doelbewuste verdraaiing en oordrywing van perspektief en veral die verlenging van figure, soos in die skilderye van Michelangelo en Raphael.

Verwant:
• maniëris

Vertaling:
Engels: mannerism
Nederlands: maniërisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorspeler
Volgende onderwerp: omhein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 28 07:07:53 UTC 2026