Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » winterreën
winterreën [boodskap #140147] Wo, 31 Augustus 2022 10:05
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
ons word werklik geseën
met die val van hierdie laat winterreën

die mense weet nie meer waarheen
die diere is net vel en been
die plante staan versteen
alles weens die gebrek aan die winterreën

die water op die vloer klop aan die man se skeen
mens en dier en plant is weer op die been
en van droogtesprake is daar geen
alles te danke aan die welkome winterreën
Vorige onderwerp: winter in die kaap
Volgende onderwerp: taalspier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 02:25:44 MGT 2024