Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » woorde
woorde [boodskap #140145] Wo, 31 Augustus 2022 10:02
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
soveel tale, soveel woorde
soveel klanke, soveel akkoorde

ek wonder hoeveel woorde daar werklik bestaan
en waar kom al hierdie woorde oorspronklik vandaan
daar is oues en nuwes
kortes en langes
mooies en lelikes
en maklikes en moeilikes

om die korrekte uit die lys van woorde te vind
is geen geringe taak, onthou
want daar is ook nog spelling en uitspraak
om mee rekening te hou
Vorige onderwerp: trane uit die lug
Volgende onderwerp: winter in die kaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 05:11:47 MGT 2024