Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » engeleblik
engeleblik [boodskap #140133] Di, 30 Augustus 2022 13:14
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
soos ‘n verwoede dinosaurus wat afstorm op sy prooi
rol die ystervoël met my in sy maag oor die hoofpad na nêrens
om my later, asof op arendsvlerke, hoër en hoër en hoër te neem
van waar ek deur een van sy sweetgaatjies
‘n engeleblik op die Skepping kan kry
Vorige onderwerp: 'n kindergebedjie
Volgende onderwerp: grade van eensaamheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:20:38 MGT 2024