Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » grade van eensaamheid
grade van eensaamheid [boodskap #140134] Di, 30 Augustus 2022 13:15
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
om in die middel van die oseaan
te smag na ‘n druppel water om te drink
is eensaam

om in die middel van die woestyn
te smag na ‘n skaduwee om in te rus
is net so eensaam

om in die middel van die gletser
te smag na ‘n skerm om agter te skuil
is selfs meer eensaam

om in die middel van die wêreldstad
te smag na iemand om na jou storie te luister
in absolute hel
Vorige onderwerp: engeleblik
Volgende onderwerp: in die hart van die afrikaner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 22:13:56 MGT 2024