Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besteel
besteel [boodskap #140125] Mon, 29 August 2022 06:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20989
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
besteel
Afbreking: be•steel
Samestelling: be- + steel


Werkwoord: besteel
Verlede tyd: het besteel

Betekenis:
• Om van iemand te steel; eiendom wederregtelik ontneem.

Gebruik:
• Korrupte leiers besteel die land terwyl gewone mense gedwing word om onredelike belastings te betaal.

Spreekwoord:
• Sy is rot en kaal besteel. [Alles is gesteel.]

Sinoniem:
• beroof
• berowe
• plunder
• stroop

Vertaling:
Engels: to rob, steal from, loot, pilfer
Nederlands: bestelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bespeel
Volgende onderwerp: plaaspad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 17:14:40 UTC 2025